advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/10/25

Terugvoer en navraag

Hi Doc,

Ek het so ''n week gelede ''n knop op die sternum-sny ontdek. Ek het Voltaren gel probeer en vandag my GP gaan sien omdat die knop nogsteeds daar is, seer en blou. Hy vermoed dis ''n steek wat oplos? of dalk bloedklont? Hy wil dit Vrydag onder lokale verdowing uitsny en kyk wat dit is!

Ek is bietjie skrikkerig daarvoor. Kan ek dit net los of is dit nodig om uit te sny:?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
As dit nie beter word op die Voltaren nie, dink ek ook dit moet liewer oopgemaak word - as mens dit los kan dit dalk 'n abses maak. Laat weet my van die uitkoms?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/25

Hallo Gesiggie
As dit nie beter word op die Voltaren nie, dink ek ook dit moet liewer oopgemaak word - as mens dit los kan dit dalk 'n abses maak. Laat weet my van die uitkoms?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement