advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/08/23

Terugvoer en LPR navraag

Hi Doc,

Ek was by Prof. Hein van der Walt en hy het baie toetse gedoen: Gastroskopie (normaal), Manomatrie (normaal) en toe ''n 24uur PH toets wat ook normaal was, behalwe dat die LES " hypotensive"  is op 11. Hy het my terug verwys na die ENT toe wat weer ''n Laringoskopie gedoen het en aangesien ek al die tekens van LPR het, het hy gesê  ek is ''n goeie kandidaat vir refluks shirurgie, maar ons gaan eers vir nog so 3 maande kyk of die medikasie nie sal help nie. Ek drink dus nou 300mg Ultak in die aande en in die oggend en aand drink ek Lansoloc.

Dis nou 1 maand later wat ek op die nuwe medikasie is, maar ek voel geen verbetering nie. Ek sukkel met ''n hees stem, ''n slegte smaak in my mond en die diagnose van LPR wat moontlike operasie beteken.

Hoe lank kan ek aangaan op die Ultak dosis en die Lansoloc? ENT wil die medikasie begin verminder (het nie vir my herhalings voorskrif gegee nie).

Baie dankie Doc.
Cornel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Mens kan Ultak en Lansoloc langtermyn gebruik. Wat jy eet het ook 'n invloed op hoe erg die suur terugstoot. sien http://heartburn.about.com/od/goodfoodsbadfoods/f/whatfoodstoavoid.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/23

Hallo Gesiggie
Mens kan Ultak en Lansoloc langtermyn gebruik. Wat jy eet het ook 'n invloed op hoe erg die suur terugstoot. sien http://heartburn.about.com/od/goodfoodsbadfoods/f/whatfoodstoavoid.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement