advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010-09-27

Terugvoer: bloedtoetse

Hi Doc,

Ek het oproep gekry dat GP my wil sien oor my bloedtoetse en ''n vriendin het solank vir my die bloede aangevra.
Ferritien is 182 wat baie hoog is en CRP is 8, wat infektief is. En my HDL is 5,4. Maar andersins weet ek nie of iets vir hom aanduidend kan wees van wat aangaan met my keel nie. My TSH was normaal (2,7) en al die ander bloede normaal. Ek sal Vrydag kan gaan vir die sonar op Skildklier.

Wat maak ''n mens met verhoogde Ferritien? bloed skenk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Die verhoogde Ferritien moet in die lig van 'n volledige yster toets gesien word, asook in die lig van die siektetoestand. Ek stel voor dat jy die dokter konsulteer, voordat jy jou bekommer oor die verhoogde serum-ferratien lesing.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lukas Groenewald | 2011-02-11

Consequences of very high level of ferritien

Reply to Lukas Groenewald

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement