advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011/02/23

Terugvoer

Hi Doc,

Die Gastroskopie het toe goed afgeloop en biopsie verslag lyk ook goed. Ek het aan die Gastro-Ent genoem van die Urine probleem en ''n U &  E is gedoen asook " kweking"  van die Urine. Verslag het teruggekom:
Potassium (L): 3.1
eGFR: 75

Ek drink nie meer Lasix nie (2010 laas daarvan gevat) so ek is nie te bekommerd dat my Kalium nog sal daal nie. Wanneer is te laag gevaarlik? Wat dui die eGFR merker aan?

Ek was nog nie by ''n GP of iets oor my rugpyn of urine nie. Is my niere normaal volgens die eGFR merker?

Dankie Doc,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Normale Kalium is omtrent 3.5 - 5.4 mEq/L. Normale GFR is gewoonlik meer as 90 so dit kan dalk dui daarop dat jou niere effens swakker filtreer as nodig.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/23

Hallo Gesiggie
Normale Kalium is omtrent 3.5 - 5.4 mEq/L. Normale GFR is gewoonlik meer as 90 so dit kan dalk dui daarop dat jou niere effens swakker filtreer as nodig.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement