advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/10/31

Terugvoer

Hi Doc,

Ek het Vrydag ingegaan, sommer net lokale verdowing, dat die GP die knop uit my bors (sternum-operasie merk) verwyder. Dit was ''n groot sist en het abses gevorm en hy het dit gedryneer en ''n groot stuk van dit weggesny. 3 steke later voel dit nou al baie beter.

Dis net weird dat dit nou sou gebeur, amper 1 jaar na die sternum-operasie. Maar dis darem nou weer besig om gesond te word en behoort nie weer te gebeur nie. Die steke sal oor 9 dae uitgehaal word.

Groete,
Cornel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Baie dankie vir die terugvoering Cornel.

Sterkte


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement