advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/09/29

Terugvoer

Hi Doc,

Baie dankie vir die inligting. Dis wat so weird is van als: ek drink glad nie Ysteraanvullings of vitamines of iets nie en ek eet baie sleg .a.g.v. die kroniese reflux-rprobleem.

My lewe lank het ek altyd yster TEKORT gehad as ek wou bloed skenk, ens. omdat ek nie baie yster in my dieet kry nie (lewer, niertjies en sulke goed haat ek) en ek was baie verbaas toe ek hoor ek het TE VEEL yster.

My GP vermoed Lupus of iets? My dogtertjie gaan more vir mangeloperasie en ek gaan haar gesond kry, dan sal ek volgende week kyk of ek by myself kan uit kom.

Ek hou Doc op hoogte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie Cornel, sal wag om van jou te hoor. Sterkte met die mangels!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pam | 2010/09/29

Sjoe, ek lees nou al jou post en dit klink amper soos my verhaal! Ek sukkel ook geweldig met reflux. Dit was so erg dat my neus aanhoudend gebloei het, keelseer en ek het aanmekaar gehoes!

Ek was by ''n gastroloog en hy het my op Omez gesit. Die dosis is 40mg 2 x per dag, waar die normale dosis 20mg 1 x per dag moet wees. ek gebruik dit nou amper 2 maande en ek voel great!!! Geen hoes, geen keelseer en geen neusbloeding meer nie.

Hoop hulle kan dit vir jou uitsorteer!

Reply to Pam
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/29

Dankie Cornel, sal wag om van jou te hoor. Sterkte met die mangels!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement