advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/09/22

Terugvoer

Hi Doc,

Julle Dokters is darem maar slim en dink dieselfde :) My GP het seker 1 liter bloed aangevra: Skildklier en U &  E en elektrolides en VBT en CRP en TSH en lewer en imuunstelsel en vastende glukose en EBV en kalsium en yster en ''n klomp ander goed. En hy wil ook ''n sonar op my skildklier hê , maar die knop in my nek is amper reg onder my kakebeen (regs) en nie heeltemal waar ek dink skildklier sit nie.

Ek gaan na die Medicross groep en die dokter wat ek gister gesien het, het al my info op file by hulle en hy is ook ''n Assistent as die Professor opereer en hy sê  hy weet hoe lyk iemand met reflux en hy is vas oortuig die Nexium moet werk.

As al die bogenoemdes normaal is, dan gaan ENT impidansie toets moet laat doen (eish, spelling).

Baie dankie Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Hi Gesiggie

Ek hoop jou probleem word uitgesorteer.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Gesiggie | 2010/09/26

Ek drink nou al vir 7 dae die Nexium 40mg in die oggende en dit help niks nie. Al my simptome bly dieselfde. Watter tipe reflux kan ''n mens dan kry as Nexium nie werk nie? Dan beteken dit mos dat dit nie suur is nie?

Moet ek terug na ENT toe en weer Laringoskopie laat doen? Kan enige van die bloedtoetse wat GP aangevra het dalk verklaar hoekom my keel so ongemaklik en seer bly en my stem hees? Moet ek impedansie toets laat doen?

Dankie Doc.

Reply to Gesiggie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement