advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/09/22

Terugvoer

Hi Doc,

Julle Dokters is darem maar slim en dink dieselfde :) My GP het seker 1 liter bloed aangevra: Skildklier en U &  E en elektrolides en VBT en CRP en TSH en lewer en imuunstelsel en vastende glukose en EBV en kalsium en yster en ''n klomp ander goed. En hy wil ook ''n sonar op my skildklier hê , maar die knop in my nek is amper reg onder my kakebeen (regs) en nie heeltemal waar ek dink skildklier sit nie.

Ek gaan na die Medicross groep en die dokter wat ek gister gesien het, het al my info op file by hulle en hy is ook ''n Assistent as die Professor opereer en hy sê  hy weet hoe lyk iemand met reflux en hy is vas oortuig die Nexium moet werk.

As al die bogenoemdes normaal is, dan gaan ENT impidansie toets moet laat doen (eish, spelling).

Baie dankie Doc. Ek praat al sedert Feb 2007 met u op ''n gereë lde basis en u lewer ''n great diens.

Heerlike dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Nexium is een van die beste antisure op die mark, dit kan seker nie skade doen om dit te probeer nie. Weet jy of die bloede alles normaal is?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/22

Hallo Cornel
Nexium is een van die beste antisure op die mark, dit kan seker nie skade doen om dit te probeer nie. Weet jy of die bloede alles normaal is?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement