advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/08/30

Terugvoer

Hi Doc,

Hoop Doc het ''n lekker naweek gehad. Net gou terugvoer: Prof. vd Walt het die Diagnose van Barrets uitgeskakel en my terugverwys na die ENT toe omdat hy en die ENT gedink het dis wel LPR a.g.v. ''n LES disfunksie.

Al die Laringoskopies wat ENT tot dusver gedoen het (het al 2 gehad) dui vir hom op LPR omdat als geswel en rooi en gebrand is. Ek moet ENT weer Donderdag gaan sien, want die medikasie wat hy gegee het (Ultak en Lansoloc) was nie ''n herhalings voorskrif nie. Die ENT lyk my het baie kennis van LPR en hy glo vas dit is die diagnose.

Maak dit vir Doc sin?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Wel as dit LPR is, behoort die antisuur medikasie wat hy voorgeskryf het, 'n verskil te maak, en hulle sien so baie van dit dat hulle dit sekerlik kan herken as hulle dit sien! Ek is in elk geval bly die Barrets is uitgeskakel want dit kan oorsit in kanker later jare. hoop net die medikasie help dat jy nie weer 'n operasie moet kry nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Gesiggie
Wel as dit LPR is, behoort die antisuur medikasie wat hy voorgeskryf het, 'n verskil te maak, en hulle sien so baie van dit dat hulle dit sekerlik kan herken as hulle dit sien! Ek is in elk geval bly die Barrets is uitgeskakel want dit kan oorsit in kanker later jare. hoop net die medikasie help dat jy nie weer 'n operasie moet kry nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement