advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/03/19

Terugvoer

Hi Doc,

Ek was toe na my GP en hy was meer bekommerd oor die strepies onder my naels (splinter bloedings?) as wat hy na die Iodine allergie gekyk het. Hy het VBT, ESR en CRP aangevra en dan ''n spesiale CRP (daai een verstaan ek nie lekker nie) omdat hy kroniese endocarditis wil uitskakel.

Ek neem aan die bloedtoetse sal Dinsdag eers reg wees met die langnaweek voor ons. Ek sal laat weet wat uitslag is.

Intussen het hy my 25mg Aterax na 75mg vermeder en die Stillnox, maar ek slaap nogsteeds net 3-4 ure, dan is ek wakker!

Ai, die liggaam is ''n gekompliseerde ding. Ek sal laat weet hoe dit gaan.

Geniet die langnaweek. Hoop Doc en Doc A kry ook bietjie rus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Goed om weer vir 'n slag van jou te hoor. Dankie vir die terugvoering en ek glo ek sal weer van jou hoor sodra jy jou uitslae gekry het.

Geniet jou naweek en sterkte.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement