advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/11/02

Terugvoer

Hi Doc,

Cardio het my verlede week na Torak Shirurg verwys (weer Unitas, maar ' n ander een wat meer " user friendly"  is). Hulle het RT scan gedoen en scan wys duidelik dat daar ' n gaping tussen Sternum is en Sternum dus nie geheg het nie. Ek het gedog hy gaan vir my sê  dis net ' n klein prosedure om net die drade uit te haal en al my pyn sal weg wees, maar dis toe nie so maklik nie.

Ek is geskeduleer vir ' n " Sternal dehiscence and repeat open heart surgery"  op die 9de November 2009. En dan gaan hulle die " Reveal"  inplanting doen, aangesien hulle my in elk geval moet sny.

' n Mondvol en ek is behoorlik op my senuwees hierdie keer, maar sien uit daarna om elke dag net nie meer so seer te hê  nie en normale dinge te kan doen, dalk selfs eendag weer ernstig te draf en te gym :)

Ek sal Doc op hoogte hou en laat weet hoe dit gaan.

Groetnis,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Ek sal aan jou dink die 9 de - laat weet maar hoe dit gegaan het! sterkte, hoop dit help al weet ek jy sien op na die operasie....
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/02

Hi Cornel
Ek sal aan jou dink die 9 de - laat weet maar hoe dit gegaan het! sterkte, hoop dit help al weet ek jy sien op na die operasie....
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement