advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/09/23

Terugvoer

Hi Doc,

Die Shirurg het na die sonars en Verslag gekyk en gesê  ek bring vir hom meer vrae as antwoorde... Ek dink dit klink net erger as wat dit is.

So nou gaan ek Vrydag-oggend vir ' n CT scan. Hy het ' n prentjie geteken en hy reken dis ' n klier naby die Lewer (waar my Galblaas was?) of so iets. Ek sal hom Maandag weer gaan sien met die uitslag op die CT en dan sal ek Doc laat weet.

Sal dit my naarheid en maagpyne verklaar? Ek wil regtig net nie meer naar wees nie. Ek drink nog elke dag Stemitil daarvoor.

Dankie :) Lekker dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
As die ding op jou derm druk kan dit die naarheid verklaar. Jy het dalk ook bietjie galreflux. Probeer ook bietjie Emetrol stroop. Ek gaan ongelukkig weg vir werk vir die volgende 10 dae - jy moet maar so by die 4 de Okt vir my laat weet hoe dit gaan en wat alles gebeur het! Sterkte vir al die toetse en dinge.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement