advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/03/30

Terugvoer

Hi Doc,

Ek was toe Saterdag by my GP en hy het vir my 5 dae se Klasid gegee asook bloedtoetse gedoen: UNE, VBT en ander. Dis nou al vir meer as 2 weke wat ek die aanhoudende aritmie het en lyfseer, koorsig voel.

Die GP het vandag gebel en hy wil my more sien. Wou nie met my oor die telefoon oor my bloeduitslae praat nie. Gewoonlik gee hy sommer raad en uitslae oor telefoon. So, ek sal hom more-middag gaan sien en hoor wat die uitslae is. Intussen voel ek net nie lekker nie en is afwagtend op ' n oplossing.

Ek sal laat weet. Lekker aand :o)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Laat weet my wat sê hy, ek hoop nie dis iets ernstig nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement