advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/09/23

Terugvoer: 1860

Hi Doc,

Kardioloog het verlede week slegs EKG (rustend) gedoen en die EKG was abnormaal: het iets genoem van T-wave abnormality, possible anterior ischemia.

Ek het in Januarie 2007 ' n Angiogram gehad toe my klep-probleem net gediagnoseer was. Post-op het ek nog nie ' n Long-funksie toets of CAT scan of Angio gehad nie.

Die Kardio het slegs fisiese ondersoek gedoen (met stetoskoop geluister) en die rustend EKG. Daarom is ek so verward dat hy die diagnose van PULMONARY HYPERTENTION kan maak sonder verdere ondersoeke.

Moet ek aangaan met die ADCO-RETIC (hy het dit voorlopig vir 6 maande voorgeskryf?) Ek het nog CONCOR, SOTACOR en LANOXIN oor van vorige kere. Kan ek een van hulle gebruik i.p.v. CARDICOR?

Ek het nog nie my afspraak met Dr. Blomerus (5 November) gekanselleer nie en wonder tog of hy dieselfde diagnose sou gee? Ek het regtig net nie tyd in my lewe vir nog ' n keer Hospitaal toe gaan nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Ek sou tog dit met Dr Blomerus bespreek - hy ken jou tog goed. Jy kan waarskynlik jou Concor of Sotacor gebruik as jy dink dit is regtig nodig. Lanoxin is vir hartversaking en dit is waarskynlik nie nou nodig nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement