advertisement
Question
Posted by: PW | 2011/02/21

TERUGBETALING

Ek het voorheen ook n vraag gevrae en wag nog vir n antwoord asb. Ek verwys na vraag nog 63.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

RE: TERUGBETALING

RE: QUESTION 63 The Labour Lawyer did respond to this on the 22 February 2011. See below:

Subject:
Posted by: Labour Lawyer | 22/2/2011
Re: Terug Betalings

Die enigste manier hoe u susterskind wettiglik aanspreeklik gehou kan word vir diefstal by haar werkplek, is as die werkgewer haar dagvaar vir die verlies en ‘n vonnis teen haar kry as synde die verantwoordelike party. Al is daar ‘n klousule in die dienskontrak wat bepaal dat die bestuurderes verantwoordelik is vir verliese, moet die werkgewer steeds bewys dat sy aanspreeklik is vir die diefstal.

As u susterskind verantwoordelikheid aanvaar het, byvoorbeeld deur ‘n skulderkenning te teken, sal sy waarskynlik min keuse hê as om voort te gaan met die afbetaling.

Die werkgewer mag ook nie meer as 25% van die salaries per maand aftrek nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Casey | 2011/02/22

As sy weet wie die geld gesteel het, kan ''n klag van diefstal by die polisie ingedien word. Hulle kan nie van haar verwag om die geld terug te betaal as sy dit nie gesteel het nie. Hulle moet bewyse hê  dat sy dit gesteel het. Gaan CCMA toe oor die voorval.

Reply to Casey

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement