advertisement
Question
Posted by: Tasha | 2011/10/22

Termogram/Mammogram?

Ek is 49 jarige vrou, en gaan volgende week vir eerste keer vir borsondersoek. Ek ervaar die laaste paar weke ongemaklike pyn wat kom en gaan aan die bokant soos lianiaalbreedte oor die breedte van my linkerbors. Daar is spesifiek een kolletjie wat brand as ek daarop druk. Ek woon op klein dorpie in platteland en vlieg na groter stad toe vir ondersoek. Ek het geen kennis van pre-scanning toetste nie. Ek het nou opsie tussen mammogram of termogram. Ek het die inligting vanaf die kliniek ontvang vir die termogram, alhoewel dit goed lyk, is ek nog onseker oor wat die beste opsie is om te laat doen. Aangesien ek nie mediese fonds het nie, en dit baie duur is vir indien nodig toekomstige behandeling, wat sal u as dr vir my aanbeveel ASB?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tasha

'n Mammogram bly die goue standaard om borskanker op te tel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement