advertisement
Question
Posted by: JACOMIEN | 2010/04/11

Q.

TENNIS ELMBOOG

EK HET DIE AFGELOPE MAAND N TENNISELMBOOG. DRINK MYPRIDALS EN HET VERLEDE WEEK N KORTISOON INSPUITING IN DIE ELMBOOG GEHAD. DIT PYN VREESLIK IN DIE NAG. WAT KAN EK DOEN AS VERLIGTING IN DIE NAG? DIE PYN IS BIETJIE BETER NA INSPUITING MAAR NIE WEG NIE. IS DAAR RAAD VAN SALWE OF ANDER MEDIKASIE?

Expert's Reply

A.

Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

het jy die inspuiting by 'n ortopeed ontvang, indien nie moet jy nog 'n inspuiting by 'n spesialsi kry. Jy kan ook ys opsit snags en 'n tennis elmboog spalkie kry - die ortopeed sal dit vir jou kan voorskryf

dr de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/04/11

het jy die inspuiting by 'n ortopeed ontvang, indien nie moet jy nog 'n inspuiting by 'n spesialsi kry. Jy kan ook ys opsit snags en 'n tennis elmboog spalkie kry - die ortopeed sal dit vir jou kan voorskryf

dr de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement