advertisement
Question
Posted by: Marcelle | 2009/03/11

tendonitis (sening op penis)

My man het so rukkie terug operasie gehad op sy penis. (Limf wat verwyder is) dit is nou genees maar waar die steke was lyk dit soos sening en is seer wanneer ons gemeenskap het hy sê  dit voel soos iets wat hom steek daar - Hy is baie skaam om weer terug te gaan dokter toe en ek wil weet of daar genesing is en wat se soort behandeling kan ek vir hom kry sonder om weer afspraak te maak by ons dokter. Kan jy my sê  of ek vir hom room of pillietjies kan kry en wat is die naam - ASB help my

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marcelle

Jy kan Bio-Oil probeer, maar as daar granulasie gevorm het in die penis, moet dit uitgesny word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marcelle | 2009/03/16

Jammer maar wat is granulasie - ek probeer in die woordeboek kyk

Reply to Marcelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement