advertisement
Question
Posted by: Lin | 2010/08/19

Tenaz

Hi Doc,

Wat is jou opinie oor Tenaz - ek dink dit was voorheen Sure Slim genoem? Dis ''n poeier wat jy saam twee etes drink.

Ek is nie oorgewig nie, maar wil graag 2kg wat ek onlangs opgetel het verloor. My eetplan lyk as volg:

Ontbyt: 175ml yogurt en 10ml Tenaz poeier  een vrug

Snack: groente

Middagete: 150ml yogurt en 10ml Tenaz poeier

Aandete: Groente

Snack: handvol droë  vrugte en ''n ryskoekie

Tussendeur 1.5liter water en 4 koppies koffie

Dis net vir so 4 dae. Is dit ok korttermyn?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lin
Ek is nie vertroud met die Tenaz produkte nie, maar as een porsie saam met die jogurt (soos jy beskryf het) nie meer as 2100 kJ verskaf nie, dan behoort jy wel daarmee gewig te verloor. Aangesien jy hierdie produk net vir 4 dae gaan gebruik, behoort dit nie enige drastiese effek op jou gesondheid te hê nie. Maar indien jy enige ongewenste newe-effekte ontwikkel, staak liewer die produk en eet net vir 2 weke minder vet en jy sal ook die 2 kg verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/08/19

Beste Lin
Ek is nie vertroud met die Tenaz produkte nie, maar as een porsie saam met die jogurt (soos jy beskryf het) nie meer as 2100 kJ verskaf nie, dan behoort jy wel daarmee gewig te verloor. Aangesien jy hierdie produk net vir 4 dae gaan gebruik, behoort dit nie enige drastiese effek op jou gesondheid te hê nie. Maar indien jy enige ongewenste newe-effekte ontwikkel, staak liewer die produk en eet net vir 2 weke minder vet en jy sal ook die 2 kg verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement