advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009-06-25

Tefie op hitte

Ons vriende se jack russel(2jr)kuier by ons jack russell 14mde.Volgens hulle het sy so ongeveer 13 dae terug op hitte gekom(geslagsdele geswel.Hulle het haar toe so die 6de dag na my gebring maar daar was nog nie bloeding of afskeiding nie.Die 10de dag was daar so ' n helder (water) afskeiding- ook net druppels.Sy het toe 2dae later begin staan en haar stertjie optel vir die reun.Hy het gelek en so effens probeer maar nie vreeslik geinteresseerd gewees nie.Nog twee dae later het hy opgeklim maar sy het getjank - daar het niks gebeur nie en hy het nog twee probeerslae maar is duidelik nie daardie geinteresseerd nie.
Is ons hondjie nie opgewasse nie of is hy gay (maar taamlik op die skoot en ' n huishond.Ons vriende wou bitter graag dat sy kleintjies kry van ons Jrussel maar nou loop die tyd uit.Verduidelik tog hoe ' n hond se program werk dat ons in die vervolg kan weet.
Hier was nounet ' n pavement special wat belangstelling getoon het en ek het haar opgesluit en sy is nou baie ontsteld.
By voorbaat dank.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Anna

Ek het nooit geweet 'n probleem het soveel oplossings nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: ANNA | 2009-06-26

HI JULLE BAIE DANKIE VIR DIE GOEIE RAAD - MY REUN IS TOE PURE HOND - NET NA DIE NAVRAE HET HY SY DING GEDOEN - ONS WAS BLYKBAAR NET TE HAASTIG - EN HET HULLE TOE SOMMER SELF BEVESTIG - KAN NIE NOG WAG VIR ANGUS NIE.
EK MOET DAREM VIR JULLE Sê  HY IS ' N PLAAS HOND WAT RONDHARDLOOP OP DIE PLAAS EN DAREM NIE SO OPGEPIEP IS NIE - DOEN MAAR NET SY DING ONGEMERK.
GROETNIS

Reply to ANNA
Posted by: Carol | 2009-06-26

hahahhahhahahha, the world has really gone crazy !

Reply to Carol
Posted by: Zarathustra | 2009-06-25

Anna,

Dis altyd hartseer om uit te vind dat jou hondjie gay is. mense verstaan dit nie, maar dis erger as wanneer jou eie kinders gay is. Ongelukkig moet jy hier verantwoordelikheid aanvaar vir die probleem. Dit is duidelik uit jou beskrywing dat jy die hondjie opgepiep het. Jy het hom waarskynlik met pienk balle laat speel toe hy ' n klein hondjie was en in jou onderklerelaai laat slaap.

Moet asseblief nie dink die is negatiewe kritiek nie, maar mens moet eers erken dat daar ' n fout is voor mens dit kan begin reg maak.

Daar moet nou dringend twee goed gebeur. Jy moet die jack Russel van jou by Angus Buchan se Reunnaweek kry volgende week. Hulle gaan honde daar leer hoe om weer hulle man te staan en wel reun te wees. As jou hond terugkom sal hy nie meer ' n skootsitter wees nie maar ' n hond wat weet waar om sy slag te slaan.

En jy moet bid suster. Mens los die probleme op jou kniee op. En onthou asseblief voor hy die tefie probeer dek moet jy hulle eers deur oom Angus in die huwelik bevestig.

Namaste

Zarrie

Reply to Zarathustra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement