advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2008/01/04

Q.

Teef op hitte

Ons het 'n doberman pincher wat nou op hitte is (2e week)
Hoe lank bly 'n teef op hitte? wanneer kan 'n sterilisasie gedoen word? Is dit nodig dat 'n teef 'n eerste werpsel moet hê?

2
user comments

C.

Posted by: Natasha | 2013/05/15

Wanneer is die tefie gereed om gedek te word en wanneer sal sy "vat"

Reply to Natasha
Posted by: Martie | 2008/01/04

Vanaf die eerste dag van hitte kan dit tot 4 weke neem voor dit oor is. Sluit haar eerder bietjie langer toe as wat sy dalk nog gedek word. Sterilisasies kan baie vroeg gedoen word, nog voor die teef se eerste hitte. Jou tefie is dus oud genoeg vir sterilisasie. Sy hoef glad nie 'n eerste werpsel te kry nie - dit is 'n "urban legend".

Reply to Martie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement