advertisement
Question
Posted by: Liezl | 2012/03/06

Tee of water

Hi Diet Doc
Ek probeer gesond eet en oefen ook daagliks. Ek drink tee sonder melk of suiker (2 koppies groen en 3 swart gemeng met rooibos). As ek egter al die tee drink kan ek ni nog 6 glase water ook drink nie. Moet ek minder tee en meer water drink of andersom?
Groete
Liezl

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Nou verstaan ek wat jy met jou ander vraag bedoel het. Ek het daar genoem dat volwassenes 2,5 liters vloeistof per dag nodig het - dit beteken 10 x 250 ml (1 koppie = 250 ml) of 10 koppies vloeistof per dag. Jy noem dat jy 5 koppies tee drink, dus kan jy nog 5 koppies water drink om jou daaglikse kwota op te maak. Ander vloeistowwe tel ook (bv. melk, vrugtesap, ens) en sommige mense kry hul hele 2,5 liter van ander vloeistowwe sonder om water te drink. Dit staan jou vry om te drink wat vir jou lekker is.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/07

Ek drink ses koppies rooibos tee, swart en sonder suiker. Ek drnk ook drie glase laevet melk en sien nie kans om water te drink nie. Wil graag weet of dit voldoende vloeistof per dag is. Baie groete

Reply to Anonymous

Posted by: DietDoc | 2012/03/06

Nou verstaan ek wat jy met jou ander vraag bedoel het. Ek het daar genoem dat volwassenes 2,5 liters vloeistof per dag nodig het - dit beteken 10 x 250 ml (1 koppie = 250 ml) of 10 koppies vloeistof per dag. Jy noem dat jy 5 koppies tee drink, dus kan jy nog 5 koppies water drink om jou daaglikse kwota op te maak. Ander vloeistowwe tel ook (bv. melk, vrugtesap, ens) en sommige mense kry hul hele 2,5 liter van ander vloeistowwe sonder om water te drink. Dit staan jou vry om te drink wat vir jou lekker is.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.