advertisement
Question
Posted by: Bekkie | 2009/11/05

TED Slimming / Target Slimming Capsules

TED Slimming Capsules / Target Sl imming Capsules

Hoe veilig is hierdie pil om te gebruik? Ken u die pil?


Amount per Serving (%)

Black Tea Extract 280mg

Ginger Root Extract 150mg

Guarana Seed Extract 120mg

Grape Skin &  Grape Seed Extract 120mg

Grape Seed Extract 95mg

Dill Weed Extract 5mg


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bekkie
Ek is nie vertroud met “TED Slimming Capsules” nie (daar is duisende verskillende produkte tans beskikbaar in SA en dis haas onmoontlik om by te bly!). Die swart tee-ekstrak en die druiwe-ekstrak behoort nie skadelik te wees nie, maar die guarana is 'n stimuleermiddel soos kafeïne en dit kan skadelik wees as dit in oormaat gebruik word. Ek sou aanraai dat jy liewer gewig verloor met 'n gebalanseerde dieet en gereelde oefening.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: BEKKIE | 2009/11/06

Baie dankie DietDoc, ek waardeer die terugvoering,
Groete

Reply to BEKKIE
Posted by: DietDoc | 2009/11/06

Beste Bekkie
Ek is nie vertroud met “TED Slimming Capsules” nie (daar is duisende verskillende produkte tans beskikbaar in SA en dis haas onmoontlik om by te bly!). Die swart tee-ekstrak en die druiwe-ekstrak behoort nie skadelik te wees nie, maar die guarana is 'n stimuleermiddel soos kafeïne en dit kan skadelik wees as dit in oormaat gebruik word. Ek sou aanraai dat jy liewer gewig verloor met 'n gebalanseerde dieet en gereelde oefening.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement