advertisement
Question
Posted by: Anton | 2012-05-29

Te veel sex??

Ek weet dit klink stupid maar wil nogsteeds weet.

Na n huwelik van 14 jaar en miskien 1 maal n week sex, het ek n vrou ontmoet en ons is nou 5 jaar getroud. My nuwe vrou sal tenminste elke dag 2 keer wil sex hê  en tot selfs meer as ek kon.

Ek kla glad nie en weet dat sex eintlik gesond kan wees maar wat van te veel?? Dis nie net vinige sessies ook nie maar baie lank en glo my die sweet loop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

dear Anton
as long as the two of you are under no pressure to perform there is no difficulty or problem with regular sex even 2 to 3 x daily.frequent sex is also hailed as "sexercise and is health giving even giving men lower chances of getting prostate cancer.please continue as long as this does not become a point of difference.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: vroulike lus | 2014-06-20

hey ek en my man is nou 10 jaar saam. hoe meer sex ek kry hoe meer wil ek he. ek druk hom nooit vir meer nie maar soms is hy al kla en hy kan sien ek soek nog en hy help my uit maar soms lyk dit of hy nie wil nie. ek vind hom on weer staan baar ek kyk net vir hom Dan gaan die kraan oop. julle wat moet ek doen. ons het al oor dit gepraat maar nog niks daar aan gedoen ni. ek het al toys probeer maar dit doen dit ni vi my ni net hy kan my lus weg vat.

Reply to vroulike lus
Posted by: Anton | 2012-05-30

Baie dankie aan al die terugvoer. Ek moet sê  ek is bevooreg want het ook n huwelik van 14 jaar gehaat wat mors dood was en dis hoekom dit voel of ek in die hemel is die keer. Ek het ook gedink dit gaan minder word maar na 5 jaar raak dit meer en meer en meer. Dankie julle en ek is bly dit hou nie mesdiese gevare in nie.

Mooi dag almal

Reply to Anton
Posted by: Jonathan | 2012-05-29

Anton - jou gelukkige bliksem - as jy hierdie website gereeld dophou sal jy vinnig agterkom hoeveel mans kla dat hulle nooit seks by hulle vrouens kry nie.

Geniet dit terwyl jy kan want die dag dat jou vrou besluit sy''s nie meer lus daarvoor nie - begin ''n baie donker eensame tyd van jou lewe - dis Hel. Voorspoed!!

Reply to Jonathan
Posted by: xyz | 2012-05-29

Jou gelukkige blikskottel, ou maat solank as wat jy kan uithou laat loop, daar is baie manne wat in jou skoene sal wil staan.Ek is in my 50 en kan nie meer so baie doen soos toe ek 39 jaar terug getroud is nie, ons het dit ook sommer twee maal op ''n dag gedoen, naweke was erger,so geniet wat jy het.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement