advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2008/10/21

Te veel rooibloedselle

My Pa (50 jaar oud) het onlangs ' n bloedtoets laat doen wat gewys het dat sy rooibloedseltelling te hoog is (sover ek verstaan moet die telling 21 wees en syne is 63)

Is dit rede om bekommerd te wees en wat is die oorsaak hiervan?
Kan mens dit behandel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Hulle loop 'n groter risiko vir bloed klonte, mens kan dit behandel met bloed skenking en bloed verdunners - maar gewoonlik nie genees nie. Die oorsaak kan wees as gevolg van chroniese long siekte of polisitemie vera.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: M | 2013/11/29

My broer het dit ook maar omdat hy bloeddruk medikasie gebruik, mag hy nie bloed skenk nie. Daar moet elke maand 'n punt bloed van hom afgetap word.

Reply to M
Posted by: annoniem | 2013/03/25

ek was by dokter hy se my rooibloedselle 10 keer meer as ander mense wil my weer oor drie maande sien kan dit kanker wees?

Reply to annoniem | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/06/03

Is jy nou beter

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement