advertisement
Question
Posted by: M | 2011-10-24

te veel oefen?

hi, ek wil net weet, ek draf in die oggende 12km en dan partykeer in die aand gaan doen ek taibo of spinning by die gym, as ek nie gym toe gaan nie sal ek om die blok gaan draf en vir ''''n uur fiets trap, ek vat so een dag in die week wat ek nie in die oggend gaan draf nie, om bietjie te rus, deesdae is ek verskriklik uitgeput, eks die heletyd moeg, as ek in die oggend opstaan kan ek nie wag om vanaand weer te gaan slaap nie, ek het absoluut niks energie nie, kan dit dalk wees dat ek te veel oefen en dit oordoen of kan daar iets anders fout wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

M

Dit is moontlik dat jy te veel oefen en dat jou liggaam uitgeput is, maar ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n battery toetse konsulteer om vas te stel of daar nie dalk 'n ander oorsaak vir jou moegheid is nie, soos byvoorbeeld diabetes, 'n ystertekort, onderaktiewe skildklier, elektroliet steuring, kroniese infeksie ens.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement