advertisement
Question
Posted by: poppie | 2011-11-18

te maer word

hi dokter, ek het 8 mde gelede geval en been gebreek, na oprasie het ek baie gewig verloor ek sukkel steeds om te loop, maar wat my kwel is die gewigs-verlies, is dit die stres of wat, eks 70 jr
baie dankie
poppie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer, om vas te stel of daar nie 'n ander oorsaak vir jou gewigsverlies is nie. Sekere metaboliese toestande soos 'n ooraktiewe skildklier or ooraktiewe byniere kan gewigsverlies veroorsaak. Gastritis of inflammasie van die maagwand kan ook 'n oorsaak wees. Psigogene stres kan jou eetlus onderdruk en jou dokter moet beslis daarop ag slaan.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement