advertisement
Question
Posted by: madi | 2011-07-21

tb/ander meds saam Rifafour e275

Hi doc,na 4 maande en 3 pleurale effusies is ek gediagnoseer met tb,ek het rifafour gekry,wil weet of ek coversyl kan gebruik( het hoe bloeddruk), kan ek ook ciplatrim saam geruik wat my dr paar maande gelede vorgeskryf het?,watter newe effekte het rifafour? baie dankie doc( die diagnose was n reuse skok,ek eintlik baie gesond,rook nie en is baie aktief)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Madi

Die insidensie van tuberkulose, veral in die Wes-Kaap is die hoogste in the wereld. Jy kan beslis jou kroniese medikasie saam met Rifafour gebruik. Dit is baie belangrik dat jy presies weet wat Rifafour is en watter newe-effekte jy kan verwag. Verwys asseblief na die volgende webtuiste vir die nodige inligting: http://home.intekom.com/pharm/hmr/rifaf275.html

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Leatitia | 2011-08-18

My man het spinal TB en het 2 weke gelede die 4de ops ondergaan waar t11 en t12 verwyder is en met armbeen vervangs is. Hy is tans op Rifafour 5tabs en sweet erg en kla van ''n brandende hoofpyn en is baie naar. Is daar enige raad? Baie dankie

Reply to Leatitia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement