advertisement
Question
Posted by: ANTOINETTE LINDEQUE | 2012/03/15

tb

Hi, ek woon in MP, ek het ''n hondesalon by my huis. my een groomer is verlede maand oorlede en op meeste van haar siekbriewe het daar maar TB gestaan, my ander groomer was Dinsdag by haar dokter en daar staan net asthma probleme op maar ek vermoed sy het ook TB... wat staan my te doen? hoe moet ek dit handteer, moet ek haar dalk liewers na my huisdokter toe vat sodat sy die regte behandeling kry? Ek het 3 dogtertjies en ek sorg maar dat hulle nie in aanraking kom met haar nie, en ek het maskertjies wat in die myne gebruik word aangeskaf.... sal regtig hulp waardeur... Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Antoinette

Jy kan haar na jou huisdokter neem vir x-strale, 'n longfunksie toets en 'n sputum toets, om vas te stel of sy tuberkulose het of nie. Dit sal die beste manier wees om 'n definitiewe antwoord te kry. Indien fondse 'n probleem is, kan jy haar na die kliniek stuur vir TB toetse.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement