advertisement
Question
Posted by: mads | 2011-12-14

tb

hi doc,wil graag uitvind,ek was gediagnoseer met n pleurale effusie tb,is nou amper klaar met behandeling,my 1ste sputum toets was negatief,n dag na ek by kliniek was,my laaste toets ook negatief,wil weet of ek ooit aansteelklik was en of tb in sekere dele van die liggaam nie aansteeklik is,of het ek ooit tb gehad as my sputum negatief was???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mads

Tuberkulose kan omtrent in enige liggaamsdeel voorkom. TB van die longe is aansteeklik, maar as dit op 'n ander plek in jou liggaam vestig, kan TB van daardie area nie deur middel van druppel besmetting versprei nie. Dit is moontlik dat jy aansteeklik was en 'n mens moet al die persone met wie jy in noue kontak was, laat toets vir tuberkulose.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement