advertisement
Question
Posted by: ANON | 2010-04-16

TAS SENSITIEF

SOEK RAAD SUKKEL MET MY 3 JARIGE SEUNTJIE IS TANS BY SIELKUNDIGE SY WAS IN SY KLAS BY N LES TENWOORDIG
HAAR BEVINDING WAS DAT HY DALK TAS SENSITIEF IS WAT IS DIT EN GAAN DIT VIR DIE RES VAN SY LEWE WEES. DIE ARBEIDSTERAPEUT GAAN NOU NA DIT KYK.

BAIE DANKIE VIR DIE RAAD.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is 'n baie interessante geval. Jou seuntjie is oor sensitief vir fisiese aanraking van sekere voorwerpe of teksture. Dit kan behandel word met eenvoudige oefeninge. Lees asseblief die volgende artikel van 'n Ma wie se seun dieselfde probleem het: http://www.invia.org.za/THEO-logy/2009/09/tas-sensitief/

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-06-07

Ek sal graag wil weet wat veroorsaak tas sensiwiteit?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement