advertisement
Question
Posted by: Sammy | 2010/03/17

Tantrums!!!???? Help!!!!

My seuntjie is 2jaar oud. En ‘ n baie gelukkige kind. Maar in die laaste week het sy tantrums net vererger…  Gewoonlik het ek dit net geignoreer en aangegaan met wat ek doen, Want deur te raas en te praat maak dit als net erger en deur sy aandag af te lei deur iets anders te doen waarvan hy hou werk ook nie. Hy hou net aan met skree. Maar die week he thy sy kop begin kap teen die muur en hy hou aan tot ek hom optel. (Ek is nou 6maande swanger –  so probeer om hom minder op te tel.) Wat moet ek doen ek is bang hy maak himself seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Lets see what other experienced mom's among our readers, can suggest for you. He's not likely to injure himself - I wonder if they make infant-sized crash helmets ? Its dificult at this age because your ability to discuss with him why he's feeling so angry, etc, is so limited. It may be useful, as well as ignoring the tantrum, to give him more attention bwteen the tantrums, when he is NOT tantrumming, so he learns tantrusm don't bring what he enjoys, but behaving well, does

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ella | 2010/03/23

My skoonsuster noem dit ''n vloer moer en dan maak sy ook sommer so ... sy le langs haar dogtertjie op die vloer en skree saam met haar ... dit hou nie lank nie dan sit die kind regop en kyk haar ma aan asof sy mal geword het .... dit het vir hulle gewerk want die tantrums raak nou al hoe minder. Sy (die ma) tel ook tot drie en dan se sy vir die kind " jy weet wat gebeur as ek by drie kom"  ... sy sit haar in die kamer op haar bed neer en maak die deur toe .. sy huil vir ''n rukkie langer en raak dan stil. Sy hou nie daarvan om in haar kamer toegemaak te word nie en dit lyk ook asof dit goed werk. Sterkte.

Reply to Ella
Posted by: Woman | 2010/03/17

Hulle noem dit die terrible two''s vir ''n rede! Ons is ook nou daar. Vir die derde keer! Tantrums gebeur wannner die kindjie sy grense toets. Dis ook frustrasie. Hy het pas agtergekom dat sy aksies ''n invloed het. As hy iets goed doen se jy mooi of klap vir hom hande. As hy iets doen wil he en jy se nee, skreeu hy want hy kan nie vir jou se dat hy dit wil he of doen nie. As jy op daardie stadium wat hy so buite homself raak, iets probeer doen, gaan hy net erger raak. Die beste is los hom dat hy skree. As hy erg tantrum, sit hom in sy bed met die deur oop (sodat hy veilig is en nie sy kop kan stamp nie). Dan se jy net vir hom: " mamma gaan jou los tot jy ophou skreeu en skop. Ek sal jou ''n drukkie gee as jy ophou."  dan loop jy net weg.

As hy aanhou vir 5 minute, stap in, check op hom, se weer rustig: " mamma wil jou graag ''n drukkie gee, maar jy skreeu nog steeds"  dan loop jy weg.

Die belangrikste is om dit elke keer te doen as hy tantrum. Ek het een maal gelees dat as jy wil moed opgee met die tantrum dissipline, dink aan as hy 16 is en wil gaan drink - sal hy dan weet jou nee is jou nee? En as hy 17 is en ''n kar wil he? Gaan hy weet jou nee is jou nee?

Ek ken grootmense wat hulle ouers steeds met tantrums emosioneel afpers. Want dis al wat dit is. Sterkte met die kleintjie, dit hou gewoonlik so teen 31/2 op :)

Reply to Woman
Posted by: cybershrink | 2010/03/17

Lets see what other experienced mom's among our readers, can suggest for you. He's not likely to injure himself - I wonder if they make infant-sized crash helmets ? Its dificult at this age because your ability to discuss with him why he's feeling so angry, etc, is so limited. It may be useful, as well as ignoring the tantrum, to give him more attention bwteen the tantrums, when he is NOT tantrumming, so he learns tantrusm don't bring what he enjoys, but behaving well, does

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement