advertisement
Question
Posted by: H | 2009/06/26

Tandvleis

Hallo Dokter Bets

My verloofde se tandvleis bloei vreeslik as hy dit borsel. En agv dit hou hy daarvan om tande te borsel nie. Ek het al vir hom gesê  hy moet sagter borsel, maar dit bloei steeds. Ek het selfs al vir hom ' n kinder tandeborsel gekoop. Maar dit help OOK nie. Wat kan ons nog probeer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit klink asof hy tandvleis ontsteking (gingivitis) het en daarom stel ek voor dat hy sy dokter besoek sodat die nodige ondersoek gedoen kan word om 'n definitiewe diagnose te maak en moontlike antibiotika voorgeskryf kan word. Dit is ook 'n goeie idee om vir hom 'n elektriese tandeborsel en 'n sterk mondspoel, soos Listerine te koop.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement