advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009/08/18

Tandpyn

Dokter, ek het tandpyn. Dit klop nogal erg en pyn in my kakebeen en oor in. Ek kan eers Donderdag by ' n Tandarts uitkom, want dis lug en koudsensitief, so ek dink hy gaan moet stop. Intussen het ek TRAMAHEXAL in my medisyne kas ontdek wat ek ' n vorige keer gekry het. Kan ek dit solank drink en vir hoeveel dae na mekaar voor ek verslaaf sal raak?

Ek sê  solank dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Ek dink iets soos Myprodol (of die generies daarvan )gaan eintlik beter werk sonder om jou slaperig te maak. Jy kan die tramahexal ook gebruik vir so 5 dae maar pasop as jy moet kar bestuur of iets moet doen wat konsentrasie verg.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Ronnie | 2016/08/01

Ek het tand pyn my tand is gebreuk ek lan noe slaap nie, ek het al als probeer naaltjie olie panadoes dispren sout wat als en niks werk nie ek tot slaap pil gesluk en kan nie slaap nie... het iemand enigstens raad vor my tot maandag more wat ek tandarts toe gaan net om die pyn bietjie te ver minder asb

Reply to Ronnie
Posted by: Anonymous | 2016/07/22

Sit met erge tandpyn 2 uur in die oggend is daar Tandarts beskikbaar ? Pta

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/05/18

Lou water gemeng met bietjie sout, nie te sterk soutwater nie, skommel dit in jou mond en spoeg uit tot glasie opgebruik is en spoel agterna met skoon louwater, en drink twee panados, wag tenminste so drie tot vyf minute dan sal pyn skiet, myne het so pas gewerk!

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/05/07

Goeienaand Dr my dogter vn 12 jaar oud ht erg tandpyn sy kan nie slaap ni,wat kan ek vi haa gee ht U raad vi my asb

Reply to Anonymous
Posted by: nicolene | 2015/02/03

Hi dokter ek weet ni maar my tand vleis is baie seer ek weer ni of dit my tand is of die vleis om my tand ni as ek slik of so is dit ook seer

Reply to nicolene
Posted by: Anonymous | 2013/06/30

Dokter,ek het n masiewie tandpyn en kan nie by die wer afkry,begin nou ook erg hoofpyn kry,is da iets wat ek kan gebruik vir die pyn.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement