advertisement
Question
Posted by: amanda du preez | 2012-02-23

tacky cardia

i want to know why do my heart beat 160b pm when i reach my second day in to antibiotics ist been the last 2 years ive been atmitted to hospital no one seem to be able to tel me why thank you Amanda.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Amanda,

Daar is nie ‘n verhouding tussen antibiotike en ‘n tagikardie nie. Nietemin, dit klink vir my jy het ‘n sogenaamde supraventrikulere tagikardie, met ander woorde, ‘n patologiese tagikardie (vinnige hartklop) wat by tye voorkom as gevolg van ‘n “short circuit” binne die elektriese stelsel van die hart.

Die belangrike ding is dat ‘n EKG gedoen word tydens een van hierdie aanvalle. Daarna kan dit maklik vasgestel word of dit ‘n patologiese tagikardie is, al dan nie. Sodra jy ‘n EKG tydens die tagikardie het, wys dit vir ‘n kardioloog, verkieslik ‘n electrokardioloog of “heart electrician”, wie die aard van die probleem vir jou kan verduidelik en kan se wat moet gedoen word. Hierdie tipe probleem is gewoonlik maklik om op to los en kan van tyd tot tyd heeltemaal genees word.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012-02-29

Beste Amanda,

Daar is nie ‘n verhouding tussen antibiotike en ‘n tagikardie nie. Nietemin, dit klink vir my jy het ‘n sogenaamde supraventrikulere tagikardie, met ander woorde, ‘n patologiese tagikardie (vinnige hartklop) wat by tye voorkom as gevolg van ‘n “short circuit” binne die elektriese stelsel van die hart.

Die belangrike ding is dat ‘n EKG gedoen word tydens een van hierdie aanvalle. Daarna kan dit maklik vasgestel word of dit ‘n patologiese tagikardie is, al dan nie. Sodra jy ‘n EKG tydens die tagikardie het, wys dit vir ‘n kardioloog, verkieslik ‘n electrokardioloog of “heart electrician”, wie die aard van die probleem vir jou kan verduidelik en kan se wat moet gedoen word. Hierdie tipe probleem is gewoonlik maklik om op to los en kan van tyd tot tyd heeltemaal genees word.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist
Posted by: amanda | 2012-02-24

hi daar ek is 35 rook en drink geen alchol die laaste 2 jaar kan ek geen antibiotika drink nie dan klop my hart by die 160 bpm ek begin dan sweet en my bloed druk val tot by 70 /40 soms 70/30 ek was al in die hospitaal opgeneem maar niemand kon my se wat die probleem is nie groot asb as jy kan help dankie Amanda

Reply to amanda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement