advertisement
Question
Posted by: kevin botha | 2011/08/26

sysing op die hart

Hello,ek wil graag hulp he met die volgende,ek is gebore met ''n sysing op die hart en as kind baie gegaan vir ondersoeke tot omtrent 7 jaar oud en was nooit weer gevra om te kom vir ''n ondersoek nie.Ek is tans 30 jaar oud en wil weet wat is die kanse dat dit nog ''n probleem kan wees,ek was begin van die jaar vir ''n ondersoek by my huisdokter en daar het hulle ''n ekg gedoen maar ''n rustende een as ek so kan se,ek het nie fiets gery of draf nie,Alles was normaal.ek het Hoe bloed druk maar dit is al niks ander siektes of probleme nie.?enige hulp of raad sal waardeer word,dankie

Kevin

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kevin

Ek stel voor dat jy 'n kardioloog vir 'n definitiewe diagnose konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement