advertisement
Question
Posted by: Rika | 2012-08-26

Swelling

As ek opstaan in die oggend,is my hande geswel,maar net af en toe my voete.Wat vir my snaak is,as ek bv op my linker kant slaap,''slaap'' my regterarm en hand (so asof ek dit verlê  het),en omgedraai.Dan sal my arm en hand enige tyd van die dag dieselfde gevoel kry,met die naalde en spelde prikkels.Ek is op geen medikasie nie.Iets om oor te bekommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rika

'n Gevoel van naalde en spelde moet deur 'n dokter ondersoek word. Dit is niks ernstig om oor bekommerd te wees nie en kan bloot die gevolg van nekspierspasma wees, wat gevolglik senuwee irritasie veroorsaak. In lig van die feit dat jy die simptome deur die loop van die dag ervaar, sal ek wel voorstel dat jy jou dokter konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement