advertisement
Question
Posted by: Cornel (Gesiggie) | 2011-05-23

Swelling

Hi Doc,

Net gou terugvoer: Ek was by Dr. Conradie en op aanbeveling van ''n Orto Shirurg, Neuro Shirurg en MRI het ek toe 3 weke gelede ''n " anterior distektomie en fusion"  gehad van 2 werwels wat destyds seergekry het in ''n ongeluk. Tydens die prosedure het Neoro Shirurg ''n bloeding gekry (hoofslagaar vertakking of iets) en dit opgepatch en ek moes die nag in ICU oorslaap. Dit gaan goed, al is die nek operasie maar ''n seer en lang herstel, ne.

Ek het nou net van die naweek af opgelet dat my nekstut, wat ek al vir 3 weke lank permanent dra, stywer aan die een kant sit, waar hulle gesny het. Die sny self lyk goed, maar dis defnitief geswel en hard in daardie kant van my nek en nogal seer.

Is dit normaal op hierdie stadium om swelling te he? ek het wel direk na die operasie vir ''n paar dae lank swelling gehad en dit kan ek verstaan, maar hoekom nou na 3 weke weer?

dankie, Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Die swelling is normaal, maar indien die wel rooi en geirriteerd is, moet jy jou dokter konsulteer, aangesien dit op infeksie kan dui.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement