advertisement
Question
Posted by: doll | 2008/11/26

SWEET PROBLEME

Ek sweet verskriklik op my kop nou vir bykans 20 jaar. Ek is nou 47 maar dit raak nou bietjie erger. Ek sit net vanoggend en vul my bankboekie in toe drup die sweet op my papierwerk. Ek het jare terug ' n blou pilletjie gekry wat ek daarvoor moes drink maar ek kry nou nie die naam daar van nie. Kan dokter asseblief help want ek wil doodgaan van die hitte. My hormone is so maand terug getoets en alles was in orde. My ma en al my kinders sweet ook so. Dis is net ' n baie groot verleentheid vir my aangesien ek my eie besigheid bedryf en dan sit ek natgesweet voor my klient. My onderarms beheer ek met Dove, dis net die kop wat my malmaak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Doll
Menograine/Dixarit
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marlene van Biljon | 2014/01/22

Kan ieand help asb? Ek sweet geweldig net in my gesig en nek? Geen gloede of nagsweet. Nie hormoonprobleem. Het enige iemand asb vir my 'n oplossing? Daar is blykbaar 'n klier agter in die kop wat uitgesny kan word. Kan enige iemand my van inligting voorsien asb? Baie dankie! marlenevb1@hotmail.com Sel: 0763763200

Reply to Marlene van Biljon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement