advertisement
Question
Posted by: Patricia | 2011/02/12

SWEET

Hallo doc

Ek het 6 maande gelede ''n ligte beroerte gehad. Geen skade oorgehou. Was blykbaar verbygaande tipe beroerte. Is van HRT piil afgehaal en op bloedverdunners en kolestrol meds gesit. nou van als af. Gebruik al 5 jr Cilift en gebruik nou hormoonplakkers. Sweet egter vreeslik vreeslik woes. Apreker het my van Meocraine vertel ek het dit vandag begin drink. Ek het ookd ie afgelope 5 maande 8 kg opgetel. Wat kan ek doen vir die water wat so by my afdrup!!!?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Patricia

Ongelukkig sal ek nie hormoon vervangings terapie aanbeveel nie, aangesien dit weer 'n beroerte veroorsaak. Die kanse dat 'n herhaling tot neurologiese skade kan lei, is te groot.

Ek is glad nie bekend met die produk Meocraine nie. Is dit korrek gespel?

Vir die sweet stel ek voor dat jy ligte klere, koue vloeistowwe en lugreeling voor.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement