advertisement
Question
Posted by: eina pyn | 2010-01-25

sweer/swam onder borste

Beste dok,
Ek is 57 jaar oud, erg oorgewig, met tamaaie hangborste!! Skies vir die grafiese verduideliking!! Onder veral my linkerbors voel ek en sien as ek dit oplig, n dik opgehewe rooi rif, baie seer en ongemaklik. Min of meer waar die bra se onderkant indruk. Ek het al verskillende soorte salf gebruik, onder andere germolene, maar niks help nie. Help asb. DIt was nooit voorheen so nie, dis nou net die laaste twee weke.
Dankie, dokter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Eina pyn
Jy het waarskynlik 'n swam infeksie (candida). Vra jou apteker vir 'n antiswam room en gebruik sommer vir 2-3 weke. Jy kan ook Mycota voetpoeier daar gooi om dit droog te hou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-01-26

Hallo Eina pyn
Jy het waarskynlik 'n swam infeksie (candida). Vra jou apteker vir 'n antiswam room en gebruik sommer vir 2-3 weke. Jy kan ook Mycota voetpoeier daar gooi om dit droog te hou.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement