advertisement
Question
Posted by: Christel | 2011/02/21

Swart kringe onder oe

My seuntjie is 10 en het altyd swart kringe onder sy oe. Wat veroorsaak dit. Hy sukkel baie met sinus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Christel
Die donker kringe is swelling van die bloedvate onder die dun vel onder die oë - waarskynlik agv 'n allergie. Het jy hom al by 'n ONK spesialis gehad? Hy moet dalk kortisoon neussproei en 'n antihistamien daagliks neem om dit onder beheer te hou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo Christel
Die donker kringe is swelling van die bloedvate onder die dun vel onder die oë - waarskynlik agv 'n allergie. Het jy hom al by 'n ONK spesialis gehad? Hy moet dalk kortisoon neussproei en 'n antihistamien daagliks neem om dit onder beheer te hou.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement