advertisement
Question
Posted by: Lara | 2011/08/01

Swart kol voor my sig

Ek werk lang ure op rekenaar. Die laaste maande verskyn daar gedurig ''n swart kol wat lyk of die hardloop voor my oe, terwyl ek in die aand boek lees, asook gedurende die dag op rekaar Dit is baie vinnig gewoonlik van links na regs en gaan weer weg. Dit is nogal irriterend en voel soos wanneer iemand swart liggie skyn. Dit is nie aan en af nie, soos ek my kop beweeg, verskyn die kolletjie en beweeg ongelooflik vinnig aanmekaar voor my en verdwyn net so gou weer. Ek was, bysiende, versiende asook astigmatisme, en het in 1998 lasic gehad. Dit was suksesvol maar my oe het weer verswak dat ek permanent weer bril dra, maar dis nie nodig vir naby lees of werk nie. Ek wil net gerus wees, en dat ek weet ek hoef my nie te bekommer nie. Die enigste simptome die afgelope maande is dat ek my oe ongelooflik baie vryf, ampr ''n permanente gejeuk wat my party dae amper mal maak. Ek drink dan allergex en gebruik Oxylin druppels soos nodig.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lara

Ek stel voor dat jy 'n oog spesialis vir 'n ondersoek konsulteer om 'n patologiese oorsaak vir jou simptome uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement