advertisement
Question
Posted by: Elaine | 2011/08/19

Swangerskap/pil

Ek het Mei 2010 opgehou om my voorbehoedpil te drink. Ons het van toe af kondome gebruik. My siklus is 28 dae. Ons dink daaraan om met ''n gesin te begin. Sal ek moeiliker swanger word omdat ek so lank terug al opgehou het met my pil? My vriendin het gesê  dat mens ''n maand of twee nadat jy jou pil gelos het moet begin probeer, want hoe langer jy van jou pil af is hoe moeiliker word dit a.g.v jou hormone wat nie meer gereguleer word deur ''n pil nie maar deur jou liggaam self. Moet ek maar weer begin om my pil vir ''n paar maande te gebruik en dit dan weer te los? Ek''s baie " confused" .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elaine

Ek stel nie voor dat jy weer die voorbehoedmiddel gebruik nie. Probeer swanger word. As jy 'n gereelde menstruele siklus het, is die kanse baie goed dat jy ovuleer en dus is jou kanse hoog om swanger te word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Nicky | 2011/10/19

Ek was op die pil gewees en nordet, sowat in middel 2 laaste ry toe gooi my verloofde dit weg en ek het met n nuwe pakkie begin en klaar gemaak. Vandat ek dit klaar gemaak het n maand terug het ek al twee keer my menstriasie gehad. En gister die 18 Oktober toe begin ek weer blooi. Maar dis nie soos baie nie dis daar dat jy kan sien as jy siek is en daar kom genoeg uit. Ek het my gewone maagpyne en als wat normaal moet wees met my menstriasie, ek is net bekommerd is dit normaal. Want ek wil nie nou swanger word nie wil graag eers trou en na n jaar dan eers probeer.Ek soek asb dringend raad wat moet ek doen, is dit normaal?

Reply to Nicky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement