advertisement
Question
Posted by: Nieta | 2009/03/04

Swangerskap/Duitse Masels

My vriendin is nou 15 weke swanger. Ons het vrydagaand by hulle gebraai, sondag was my eenjarige seuntjie heeltyd huilerig en maandag het ek hom dokter toe gevat wat gese het hy het keelinfeksie. Hy het gisteraand uitgeslaan en toe was die keelinfeksie al die tyd DUITSE MASELS..... Ek het nou my vriendin gebel om uit te vind of sy imuun is teen duitse masels maar sy weet nie. Ek het haar gese om maar eerder die ginekoloog te bel en uit te vind of daar rede vir kommer is. Wat se julle, is daar rede dat ons bekommerd moet wees of is sy al oor die stadium wat dit nadelig vir fetus kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

She needs to have a blood test to see if she is immune. Many women are.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: jadey | 2014/03/27

NO,you can die

Reply to jadey
Posted by: jadey | 2014/03/27

NO,you can die

Reply to jadey
Posted by: Liza | 2014/03/13

Can you take a bath while you've "duitse masels"?

Reply to Liza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement