Posted by: Annie | 2012-07-17

Swangerskap toets

Graag wil ek by u uitvind hoe lank nadat jy intiem was, kan jy n Home Pregnancy toets doen.

Ek wil graag ook weet of Yaz jou maandstonde kan wegvat? Ek gebruik al vir die afgelope 6 mnde Yasmine, maar het een maand terug oorgegaan na Yaz. Het vanoggend die laaste (4de) wit pilletjie gedrink en nog geen teken gehad van maandstonde nie.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You can do a pregnancy test 3 days after your expected period, i.e. if you miss a period. Changing from one pill to another can upset your cycle.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: hope tracy | 2015-10-14

My Name Is Hope Tracy, i am here to share my testimony on how i conceived my baby. i have been married to my husband for 18years without no issue.i had problems with my in-laws even my husband started to have new affairs aside our marriage. it was a very terrible thing to bear. i became a laughing stock among my pear, i prayed and fasted and nothing happened. i was now seen as always unhappy.i was even ready to pack out of my marital home and stay on my own because my husband was not given me any attention that i needed from him. i decided to focus on my job and try to live happy on my own. on this faithful day, i decided to check the net for updates on healthy living and i came across a story of a man who Dr Adudu helped his wife to conceive a baby. i decided to put a try because this has been my greatest problem in life. today i am a proud mom with two son. words will not be enough to explained what this man did for me.i am a happy mother,i know there is someone in same condition and you feel there is no way. i urge you to contact him. This is the solution to every single mother around the globe. distance is not a barrier, he will surely make your dreams come trough. contact him today via email: {Dr or call him +2347050270268 you want your lover back or any other miracle in your life, contact him today so the world can be a better place to live. bye!!!..

Reply to hope tracy
Posted by: Anonymous | 2015-10-07

Ek voel aan ek is swager dus drie weke na ons intiem was hoe lank moet ek wag om n toets te doen en dus nog 2 weke d an is dit eers my periode se datum moet ek eers wag vi na di twee weke om toetse te doen of hoe help asb ek ni seker van dit ni.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-06-30

ek wil graag wet ek het my spuit op 29april gemis is dit waar dat emj na 2weke nie meer veilig is ni ???en hoe lyk n tester van 7weke swangerskap wil dringend weet want ek het n tester en dit het 1 donker streep gewys en x besoek permanent die toilet en my kruis bly so lam ASB WIL BAIE GRAAG WEET WAT MET MY GEBEUR ..DANKIE!!

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-04-01

Hi ek was omtrent 2 weke laat ek is naar. In die oggende maar gister het ek begin moet ek nog steets n toets doen om seker te maak of ek swanger is en moet ek eers wag vir my tyd om weg te gaan of kan ek dit doen terwyl dit daai tyd is

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-03-30

x graag weet hvl dae vat dit om swnger te rak nadt sex ghd ht

Reply to Anonymous
Posted by: Melissa | 2012-11-07

Reply to Melissa
Posted by: kyla | 2012-10-29

ek ht oktober maand nt 4dae siek geraak en ek raak 7dae siek my borste nu ewe skielik groot is ek swanger of wt!

Reply to kyla
Posted by: Jacoba | 2012-09-27

my dokter het uitgewerk ek moet 7weke swanger wees. die gynea se volgens die sonar kry hy nie ''n hartklop en hy kan nie meet hoe ver swanger ek is nie aangesien dit net ''kolletjie is. My eerste bloedtoets uitslag is  Endokrinologie - Beta-HCG kwantitatief 15327.9 ek weet nie wat dit beteken nie en ek kan eers volgende week die resultate kry.

Reply to Jacoba
Posted by: gynaedoc | 2012-07-23

You can do a pregnancy test 3 days after your expected period, i.e. if you miss a period. Changing from one pill to another can upset your cycle.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Annie | 2012-07-17

Hi - ek weet dat jy die tuis swangerskap toets kan doen sodra jou periode laat is. Volgens die instruksies doen jy dit eerste ding in die oggend.
Ek het egter al fals negatiewe toetse gehad tot 4/5 dae laat. My swangerskappe is nog elke keer met n bloedtoets bevestig.

Ek stel voor jy doen die tuistoets. As dit negatief is en jou periode steeds wegbly kan jy n paar dae later weer toets of gaan vir n bloedtoets as jy heeltemal seker wil wees.

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.