advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/01/29

Q.

Swangerskap Simptome

Hi
Kan iemand asb vir my se hoe vroeg kan jy tekens begin toon.
Ek weet dit eerste teken is wanneer jy nie op tyd begin nie. Maar begin sommige mense se teken voor die tyd.

4
user comments

C.

Posted by: ANNAMARIE | 2014/02/28

HI EK WIL NET WEET HET LAAS JAAR N MISKRAAM GEHAD HET OP DI DEPO GEGAAN BT DIT HET MY KOPSEER GEGEE TOE GAAN EK DIE NEXT MAAND OP TRIGESTREL PIL HET DT OOK VR N MAAND EN N HALFE GEBRUIK EN GELOS BUT NOU KRY LIGTE KOPSERE EN X IS NAAR EN EK BLY HONGER KAN EK MISKIEN SWANGER IS HELP ASB

Reply to ANNAMARIE
Posted by: Shana | 2009/02/02

Ek slaap gewoonlik deur die nag en gaan nooit toilet toe nie, maar as ek baie toilet toe gaan is dit die eerste tekens. Met my laaste swangerskap het ek donkervlekke in my gesig gekry en het onmiddelik na ' n dermatoloog toe gegaan. Hy het my gese dit is gewoonlik swangerskap hormone wat dit veroorsaak dit was seker ' n week voordat ek my period moes kry.

Reply to Shana
Posted by: IK | 2009/01/30

So van 4 weke af het ek verskriklik warm begin kry (ek is een van daai mense wat altyd koud kry), en seer borste gehad. Was nooit naar nie, net verskriklik emosioneel!

Reply to IK
Posted by: Annie | 2009/01/29

Eerste het ek so snaakse buzzz gevoel in my buik gehad, asof daar borreltjies in water is, binne in my waar my baarmoeder sou wees. Later het ek drukking in die onderste deel van my maag gehad, asof dit vol is in my buik. Ek het eers oggend naerheid gekry op ses weke, gepaard met seer borste, veluitslag en lae bloeddruk. Maar dis alles die moeite werd!

Reply to Annie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement