advertisement
Question
Posted by: Susan | 2012/07/11

swangerskap na sterilisasie

Is dit moontlik om weer swanger te raak na sterilisasie as die " clips"  aan die buise verwyder word en is dit ''n veilige prosedure of is daar ''n ander manier?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The success rate is about 30% after surgery to reverse a sterilisation. All operations have risks but this is relaitively safe.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Felicia | 2015/05/13

How much will it cost me for a reverse sterlisation

Reply to Felicia
Posted by: Debby | 2015/04/25

Ek wil self swanger word hoe maak ek ek is se vyf jaar gelede gesteriliseer n ek en my man sukkel omtrent vi n baba dogter

Reply to Debby
Posted by: Mj | 2014/10/29

My baba is 5jr oud,ek kry elke maand my periods normaal,vir 2jaar sukkel ek en my man weer vir n baba,wat kan fout wees,

Reply to Mj
Posted by: juanitab | 2013/03/06

Ek is 6jaar terug gesteriliseer maar ek is nou twee maande laat met my maandstonde ek het baie gewig opgetel my maag is onnatuurlik groot ek het al twee negatiewe swangerskaap toetse help asseblieb

Reply to juanitab
Posted by: tina van wyk | 2012/08/15

ek is gesterileseer 8 jaar terug. is intussen geskei en al 4jaar in nuwe verhouding. ons wil graag swanger raak. ek dink dit was die pomroy sterilisasie wat ek gehad het. wat staan ons te doen. ons wil graag natuurlik swanger word. moet ek ''n operasie ondergaan en hoe lank sal ek in die hospitaal moet wees ens? help asb

Reply to tina van wyk
Posted by: Ronel | 2012/08/13

Ek is 19 jaar terug gesteriliseer en het nou al die tekens van ''n swangerskap. Ek is 46 jaar oud - kan dit moontlik wees dat ek swanger is. Ek is nie seker wat se sterilisasie ek daardie tyd gehad het nie.

Reply to Ronel
Posted by: gynaedoc | 2012/07/18

The success rate is about 30% after surgery to reverse a sterilisation. All operations have risks but this is relaitively safe.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement