advertisement
Question
Posted by: Mina | 2011/02/21

Swangerskap na 30

Hoe gevaarlik is dit vir ''n vrou om na 30 swanger te raak? Is daar baie dinge wat sy anders moet doen as iemand wat in haar twintigs is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mina
Hoe ouer mens is, hoe groter is die kans dat jy dalk hipertensie kan ontwikkel, 'n keiser mag nodig hê, 'n kleiner babatjie mag hê. Soos mens ouer word is die risiko vir 'n Down sindroom babatjie ook meer. Al wat mens eintlik moet doen is om baie gesond te eet, jou aanvullings te neem, en jou ginekoloog baie gereeld te sien, jou bloeddruk dop te hou. Die ginekoloog sal die nodige toetse doen, urine dophou vir bloed en proteine, en ook sonars doen om die baba se groei te monitor. Ek sou dit nou nie meer "gevaarlik" noem nie, maar mens moet voorsorg tref teen moontlike probleme.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rusty | 2011/02/21

MIna, ek dink as jy die nodige toetse ondergaan soos voorgestel deur jou GP/ginekoloog - is dit ''n wonderlike ouderdom, ek was 33jr met my middelste en 41jr met my laatlam - dit was fantastiese swangerskappe = mens is rustiger en meer gesettle. Wat energievlakke betref vir die byhou by aktiewe kinders hang dit van jouself af - gym is goed, dit sorg dat ek op 54jr nog kan bybly met sy doen en late. Sterkte, en indien swanger, geniet elke dag daarvan!

Reply to Rusty
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo Mina
Hoe ouer mens is, hoe groter is die kans dat jy dalk hipertensie kan ontwikkel, 'n keiser mag nodig hê, 'n kleiner babatjie mag hê. Soos mens ouer word is die risiko vir 'n Down sindroom babatjie ook meer. Al wat mens eintlik moet doen is om baie gesond te eet, jou aanvullings te neem, en jou ginekoloog baie gereeld te sien, jou bloeddruk dop te hou. Die ginekoloog sal die nodige toetse doen, urine dophou vir bloed en proteine, en ook sonars doen om die baba se groei te monitor. Ek sou dit nou nie meer "gevaarlik" noem nie, maar mens moet voorsorg tref teen moontlike probleme.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement