advertisement
Question
Posted by: Jessica | 2006/10/25

Q.

swangerskap: hoe bloeddruk en niere

Het geboorte gegee op 31wk agv die hellpsindroom. My baba het dit nie oorleef nie en ons wil weer probeer. Het met 'n gynea gaan praat. Ek het op 13 jaar nevritis gehad. Destyds het dr gese my niere is weer reg. Ek is nou 35jr. Die gynea se dat ek dalk hoe bloeddruk ontwikkel het tydens my swangerskap agv my niere wat nie ten volle funksioneer nie? Is dit moontlik en wat kan ek doen om dit te verhoed die vlg keer? kan mens jou niere se funksie verhoog?

Expert's Reply

A.

Expert ImageGynaeDoc

There is nothing you can do to improve your kidney function if they are damaged. There is a 20% recurrence rate for HELLP syndrome. The best you can do is book early and low dose aspirin and calcium may help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jammer | 2006/10/25

Beste Jessica,
Ek word hardseer en woedend as ek hoor dat babas van 31 wke dit nie maak nie. Ek is nie 'n dr nie maar ek weet met vandag se tegnologie kon hulle jou baba gered het. Tensy die baba reeds dood was voor hulle hom/haar uitgehaal het. Sodra die dr. hoe bloedruk optel dan moet jy tenminste eenkeer per week jou bloeddruk laat neem by 'n kliniek suster. Sodra die suster sien jou bloeddruk styf of sodra sy sien dat daar protiene in jou urine is sal sy jou verwys na jou Gini en die Gini moet dan bloedtoetse doen en dan gewoonlik as hulle sien dit is help sindroom word jy dadelik opgeneem en die dr gee dan gewoonlik tenminste twee kortisoon inspuitings om die baba se longe sterker te maak en sodoende "maak" babas dit wat self op 26wke gebore word.
My raad aan jou is kry vir jou 'n ander Gini drink baie water en probeer weer. Sterkte

My baba is op 29weke gebore en hy lewe, ook help sindroom gehad maar met behulp van my Gini het hy dit goed gemonitor en vinnig gespeel.

Reply to Jammer

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement